| Tong (voorste gedeelte onder) | Plaatjie 7 (H & E) |
| Hierdie plaatjie is 'n deursnit deur die tong om die verskillende strukture aan te toon. |
|---|
| Kliniese geval |
|---|
Gedurende 'n roetine ondersoek van 'n 53-jarige vrou, let die dokter op dat die dorsale oppervlak van haar tong glad, blink en gevoelig is. Nadere ondersoek toon dat daar 'n afwesigheid van papillae is.
|
| Mikroskopie |
|---|
|
Hierdie is 'n baie lae vergroting van 'n deursnit deur die tong.
Fig 7-001 |
| Memorandum | |
|---|---|
| Kliniese Geval | Fig 7-001 |