| Fig 11-008 | |
|---|---|
| Snit deur die metafise van die epifiseale plaat van 'n lang been om die onderste funksionele en morfologiese fases van die ses fases in endochondrale been ontwikkeling, aan te toon. | |
|
1. Kraakbeen trabekulae 2. Ossifikasie sone 3. Resorpsie sone 4. Basofilies gekleurde kraakbeen trabekulae 5. Osteosiete 6. Eosinofilies gekleurde nuutgevormde been 7. Ingroeiende bloedvat |