| Rugmurg | Plaatjie 26 (H & E) |
|
'n Baie lae vergroting van die rugmurg om die verskillende strukture aan te toon.
Fig 026-008 |
| Verdere vrae |
|---|
|
|
'n Hoër vergroting van die wit en grysstof van die rugmurg.
Fig 026-006 |
|
'n Hoë vergroting van die grysstof om die anterior motorneurone aan te dui.
Fig 026-004 |
| Memorandum | |||
|---|---|---|---|
| Kliniese Geval | Fig 26-008 | Fig 26-006 | Fig 26-004 |
© april mm marius loots