Fig 029-002
'n Hoër vergroting van die buitenste lae van die kornea.
1. Dun meerlagige plat epiteel sonder bindweefsel papillae
2. Substantia propria van 25 lae parallelverlopende kollageenvesels
3. Asellulëre homogene membraan van Bowman
© julie mm marius loots