Fig 029-003
'n Hoër vergroting van die binneste lae van die kornea.
1. Substantia propria van 25 lae parallelverlopende kollageenvesels
2. Descemet se membraan (basale membraan)
3. Descemet se endoteel
© julie mm marius loots