Fig 029-004
'n Lae vergroting van limbus, trabekulêre netwerk, sklera en iris van die oog.
1. Iris
2. Pektineale ligament (trabekulêre netwerk)
3. Siliêre spier
4. Sklera
5. Konjunktiva
6. Kanaal van Schlemm
7. kornea
© julie mm marius loots