Fig 029-005
'n Hoër vergroting van die verskillende lae wat die bulbêre konjunktiva vorm.
1. Meerlagig plat epiteel wat verander in meerlagig silindries op die palpebrale konjunktiva
2. Sklera
3. Lamina propria
4. Bloedvate
© julie mm marius loots