Fig 029-006
'n Hoër vergroting van die anterior hoek van die oog om die trabekulêre netwerk aan te toon.
1. Posterior kamer
2. Trabekulêre netwerk
3. Kanaal van Schlemm
4. Anterior kamer
5. Iris
© julie mm marius loots