| Fig 029-014 | |
|---|---|
| 'n Hoë vergroting van die retina om die verskillende lae te demonstreer. | |
|
1. Pigmentepiteellaag 2. Laag van stafies en keëltjies 3. Buitenste limiterende laag 4. Buitenste kernlaag 5. Buitenste pleksiforme laag 6. Binneste kernlaag 7. Binneste pleksiforme laag 8. Laag van ganglionselle 9. Laag van aksone 10. Binneste limiterende membraan |