Fig 029-016
'n Baie hoë vergroting van die fovea om die struktuur aan te toon.
1. Fovea
2. Gepigmenteerde epiteellaag
3. Laag van fotoreseptore (keëltjies)
4. Enkellaag plat selle
5. Macula lutea
© julie mm marius loots