back
Fig 33-001
Hierdie is 'n hoër vergroting van 'n deursnit deur die tong om die papilla circumvalate aan te toon.
Fig 4 1. Onverhoringde meerlagige plat epiteel
2. Primêre bindweefsel papil
3. Groef
4. Afvoerbuis
5. Klier van Ebner
6. Sekondêre bindweefsel papil
back


© maart mm marius loots