Fig 37-001
'n Baie lae vergroting van die fundus van die maag om die rugae en lae van die maag aan te toon.
1. Mukosa
2. Submukosa
3. Muscularis externa
4. Ruga
5. Limffollikel
© april mm marius loots