back
Fig 37-003
'n Hoër vergroting van die mukosa van die maagfundus om die strukture aan te dui.
Fig 37-003 1. Gastriese putte (foveolae)
2. Ismus van gastriese klier
3. Nek van gastriese klier
4. Diepte van induiking van foveolae (1/3 van die dikte van die mukosa)
5. Reguit gastriese kliere
6. Basis van gastriese klier
7. Muscularis mucosae
back


© april mm marius loots