Fig. 41-003
'n Baie hoë vergroting van die epiteel van die ileum.
1. Lamina propria
2. Eenlagige silinder epiteel
3. Mikrovilli
4. Bekersel
5. Enterosiet
6. Basale membraan
© mei mm marius loots