Fig 41-006
Hierdie is 'n hoë vergroting van die ileum om die struktuur van 'n bekersel as 'n voorbeeld van 'n eensellige klier aan te toon.
1. Bekersel
2. Driehoekvormige kern basaal geleë
3. Ligkleurende sitoplasma
© september mm marius loots