Fig 42-002
Hierdie is 'n baie lae vergroting van die kolon om eenvoudige reguit tubuleuse kliere aan te dui.
1. Eenlagige silinder epiteel
2. Mukosa
3. Muscularis mucosae
4. Lamina propria
5. Eenvoudige reguit tubuleuse kliere
© september mm marius loots