Fig 42-003
Hierdie is 'n lae vergroting van die kolon om die struktuur van 'n eenvoudige reguit tubuleuse klier aan te dui.
1. Eenvoudige reguit tubuleuse klier
2. Bekerselle
3. Klierlumen
© september mm marius loots