| Kolon | Plaatjie 42 |
| Kliniese geval |
|---|
|
'n Pasiënt kla van herhaaldelike waterige stoelgange wat bloed en eter bevat en ook ervaar hy erge graad van krampe. Hy demonstreer simptome en tekens van dehidrasie, anemie, koors en gewigsverlies.
'n Sigmoïdoskopie toon 'n ulseratiewe, hiperemiese en bloederige mukosa en 'n diagnose van ulseratiewe kolitis word gemaak.
|
| Mikroskopie |
|---|
|
'n Lae vergroting van 'n deursnit deur die kolon om die verskillende strukture aan te dui.
Fig 42-001 |
| Memorandum | |
|---|---|
| Kliniese Geval | Fig 42-001 |