Fig. 43-001
'n Baie lae vergroting van 'n dwarssnit deur die appendiks om die lae en strukture aan te dui.
1. Kript van Lieberkuhn
2. Limffollikel
3. Germinatiese sentrum
4. Submukosa
5. Muscularis externa
6. Serosa
7. Mukosa
© mei mm marius loots