Fig 047-006
Baie hoë vergroting om die struktuur van 'n halfmaanvormige klep aan te toon.
1. Atriale endoteel
2. Ventrikulêre endoteel
3. Subendotele bindweefsellaag ryk aan elastiese vesels
4. Lamina fibrosa of digte bindweefsellaag
© januarie mmi - 202 marius loots