back
Fig 047-008
Lae vergroting van die begin van die aorta om die struktuur van die media gekleur met Masson se trichroom aan te dui. (Die tunica intima is nie duidelik en adventitia is weggeskeur.)
Fig 047-008 1. Luminale oppervlak met onduidelike tunica intima
2. Tunica media
3. Kant van tunica media wat teen die afwesige tunica adventitia voorkom
back


© januarie mmi - 202 marius loots