| Groot of elastiese arterie | Plaatjie 49 (Resorcin fuchsien) |
|
Lae vergroting van die aorta gekleur met resorcin fuchsin om die verspreiding van
elastiese membrane en vesels aan te toon.
Fig 49-001 |
|
Hoër vergroting van die aorta gekleur met resorcin fuchsin om elastiese membrane aan te
toon.
Fig 49-002 |
| Memorandum | ||
|---|---|---|
| Kliniese Geval | Fig 49-001 | Fig 49-002 |