| Fig 50-003 | |
|---|---|
| Hierdie is 'n baie hoë vergroting deur pankreas om die fynere struktuur van die eiland van Langerhans, die endokriene pankreas, aan te toon. | |
|
1. Grens tussen die endokrien en eksokrien pankreas 2. Bloedvat met rooibloedselle sigbaar 3. Eiland selle |
© mei mm marius loots