| Fig 50-004 | |
|---|---|
| Hierdie is 'n baie hoë vergroting deur pankreas om die fynere struktuur van die pankreatiese asinus van die eksokriene pankreas aan te toon. | |
|
1. Asinus 2. Sentro-asinêre selle 3. Simogene deel van sitoplasma 4. Basale deel van sel met kern |
© mei mm marius loots