Fig 50-007
Hierdie is 'n hoë vergroting van die eksokriene pankreas om die struktuur van 'n saamgestelde tubulo-alveolêre klier aan te toon.
1. Alveolêrvormige sekretoriese eenhede
2. Tubulêrvormige sekretoriese eenhede
© september mm marius loots