back  

Hipofise

 

Oorsig

Kliniese anatomie

Midsagitale aansig van die linker brein

Patologie

Elektronmikroskopie

Hormone


Instruksies

 

Makroskopiese anatomie

  1. Die ligging, verhoudings en dele van die hipofise kan noem en identifiseer.
  2. Die klinies belangrike strukture wat in verhouding tot die hipofise geleë is te kan noem en identifiseer.
  3. Die anatomiese basis vir 'n bitemporale hemianopie kan gee agv 'n tumor van die hipofise.
  4. Die hipofisêre fossa op 'n laterale skedel Roentgen (X straal) foto kan identifiseer.
  5. Die hipofise kan identifiseer op 'n RT (rekenaartomografie) of MRI (magnetise resonansie beelding).
  6. Die poortaarsisteem na die hipofise kan beskryf.

Mikroskopie


Plaatjies

hipofise Groepe Hoë vergroting van die hipofise

Argief

back
© oktober 2007 marius loots