Fig 53-001
Hierdie is 'n hoër vergroting van 'n deursnit deur die tong om die papilla fungiformes aan te toon.
1. Fungiforme papilla
2. Onverhoringde meerlagige plat epiteel
3. Primêre bindweefsel papil
4. Skeletspier
© maart mm marius loots