back  

Tiroïedklier

 

Oorsig

 

Patologie

Hipertiroïedisme 1
Hipertiroïedisme 2
Hipertiroïedisme 3

Follikulêre adenoom van die tiroïed

Tiroïed papillêre karsinoom: lae vergroting
Tiroïed papillêre karsinoom: medium vergroting
Tiroïed papillêre karsinoom: hoë vergroting
Tiroïed papillêre karsinoom: hoë vergroting

Kliniese geval


Instruksies

 

Makroskopiese anatomie van die tiroïedklier

  1. Die ligging, verhoudings, bou en bloedvoorsiening van die tiroïed kan bespreek.
  2. Die embriologie van die tiroïed kortliks kan bespreek en die kliniese belang daarvan kan verduidelik.
  3. Noem die strukture wat geaffekteer word met vergroting van die tiroïed en sê wat die effek is.
  4. Noem die verhouding van die tiroïed tot die volgende klinies belangrike strukture: trachea, die karotis arteries, n laringeus recurrens, n laringeus externus, arteries na die tiroïed, paratiroïed.
  5. Die tiroïed kan identifiseer op 'n RT en MRI skandering.

Mikroskopie


Plaatjies

 

Microscopy

Low magnification showing the thyroid and surrounding tissues
Thyroid follicle, showing the components of a follice
Detail of the cells in the parafollicular space
Example of a badly prepared slide of the thyroid
Low magnification showing the thyroid and surrounding tissues

Baie lae vergroting

Baie lae vergroting van die tiroïedklier

Lae vergroting

Lae vergroting van die tiroïedklier: stroke

Medium vergroting

Hoë vergroting

Hoë vergroting van die tiroïedklier: stroke

Baie hoë vergroting


Argief

back
© 2007 - februarie 2008 marius loots