Fig 56-006
Hierdie is 'n hoër vergroting van die korteks van die bynier om die verskillende sones aan te toon.
1. Kapsel
2. Zona glomerulosa
3. Zona fasciculata
4. Zona reticularis
5. Medulla
© september mm marius loots