Fig 57-001
'n Lae vergroting van 'n onaktiewe mamma om die verskillende strukture aan te toon.
1. Buissisteem
2. Alveolêre kliereenhede
3. Interlobulêre digte bindweefsel
© junie mm marius loots