Fig 57-003
'n Lae vergroting van 'n aktiewe mamma om die verskillende strukture aan te toon.
1. Klierlobuli
2. Interlobulêre digte bindweefsel
3. Opvallende groot alveolêre lumens
© junie mm marius loots