back
Galblaas Plaatjie 58 (H & E)

Kliniese geval
'n Vroulike pasiënt kla van pyn in haar regter epigastrium met 'n erge intensiteit wat varieer van 1 tot 4 ure en dan gelydelik afneem. Dit word gevolg deur 'n teerheid of pyn in haar regter boonste abdominale kwadrant wat uit radieër na die skouer en vir omtrent 24 uur aanhou. Sy ervaar oor naarheid en braak somtyds.

Laboratorium ondersoek dui hoë vlakke van serum bilirubin.

'n Diagnose van galstene word gemaak.

  • Watter tipe epiteel bedek die galblaas?
  • Watter lae vorm die mukosa?
  • Hoe is die spierlae gerangskik?
  • Wat is die galblaas divertikula?
  • Watter deel van die galblaas word deur 'n adventitia bedek?
Mikroskopie

Hierdie plaatjie is 'n deursnit deur die galblaas om die verskillende strukture aan te toon.
Hierdie is 'n baie lae vergroting van 'n deursnit deur die galblaas.

Plaatjie 58-001
Fig 58-001


Hierdie is 'n hoër vergroting van 'n deursnit deur die galblaas om die gange van Aschhoff (divertikula) aan te toon.

Plaatjie 58-004
Fig 58-002


Memorandum
Kliniese Geval Fig 58-001 Fig 58-002


© mei mm marius loots