back
Meninges Plaatjie 61 (Silwer kleuring)

Die volgende figuur is 'n diagrammatiese voorstelling deur die lae wat die meninges vorm. (Die skets kom uit Histology van Stevens & Lowe, 1e uitgawe, fig 13:15 (a), bl 217)

Lae van die skedel
Fig 1


'n Lae vergroting van die brein om die meninges aan te toon.

Fig 61-005
Fig 061-005


Verdere vrae
  • Tussen watter lae kom subdurale bloeding voor?
  • Tussen watter lae kom 'n subarachnoïedale bloeding voor?
  • Met meningitis - waar is die infeksie?
  • Wat is die twee lae van die dura mater?
  • Hoe verskil die serebrale dura mater van die spinale dura mater?
  • Waar is die epidurale spasie?
  • Wat is die arachnoïedvilli?
  • Waaruit bestaan die pia mater?


Memorandum
Kliniese Geval Fig 61-005

back

© april mm marius loots