back
Timus Plaatjie 62 (H & E)

Hierdie is 'n plaatjie van die timus waarin die korteks en medulla gedemonstreer word.

Hierdie is 'n lae vergroting van die timus om die verskillende lae aan te toon.

Fig 62-001
Fig 62-001


Hierdie is 'n hoër vergroting van die timus om die Hassall liggaampies aan te toon.

Fig 62-002
Fig 62-002


Memorandum
Kliniese Geval Fig 62-001 Fig 62-002

back


© junie mm marius loots