back
Fig 63-001
'n Lae vergroting van die tonsilla palatina om die algemene struktuur en die kripte aan te toon.
Fig 63-001 1. Palatiene tonsil
2. Bloedvate
3. Onverhoringde meerlagige plat epiteel
4. Tonsillêre kript
5. Limffollikels
back


© junie mm marius loots