back
Limfknoop Plaatjie 66 (H & E)

Hierdie plaatjie demonstreer die verskillende lae waaruit die limfknoop opgebou is.

Hierdie is 'n baie lae vergroting van die limfknoop om die verskillende lae aan te toon.

Fig 66-001
Fig 66-001


Hierdie is 'n vergroting van die strukture van die korteks van die limfknoop.

Fig 66-002
Fig 66-002


Memorandum
Kliniese Geval Fig 66-001 Fig 66-002

back


© junie mm marius loots