|
|
|
|
Medium vena naby elastiese arterie.
Lae in die wand van die bloedvat is duidelik sigbaar. Kyk die kerne van die endoteel. Identifiseer die klein vate rondom die vena. Layers in the wall is clearly visible. Note the prominence of the endothelial nuclei. Identify the small vessels around the vein. |
|
|
Source: Self
Date: Desember 2017 Author: marius loots Licence: Copyrighted |