| Groot of elastiese arterie | Plaatjie 67 (H & E) |
|
Lae vergroting van die aorta om die lae aan te toon.
Fig 67-002 |
|
Areas wat vergroot is uit Fig 67-002 in Fige 067-007, 004 en 005
Fig 67-001 |
|
Hoë vergroting van die tunica intima/media aansluitingsgebied
Fig 67-007 |
|
Baie hoë vergroting van die tunica media om die strukture aan te toon
Fig 67-004 |
|
Hoë vergroting van tunica media/adventitia aansluitingsgebied.
Fig 67-005 |
| Memorandum | ||
|---|---|---|
| Kliniese Geval | Fig 67-002 | Fig 67-007 |
| Fig 67-004 | Fig 67-005 | |