| Middelslag of spierarterie | Plaatjie 69 (H & E) |
|
Lae vergroting van 'n middelslag arterie om die verskillende lae waaruit dit opgebou is aan
te toon.
|
| Watter laag is die prominente laag wat kenmerkend van hierdie bloedvat is? |
|
'n Hoër vergroting van 'n middelslag arterie om die lamina elastica interna aan te toon.
|
|
'n Hoër vergroting van 'n middelslag arterie om die lamina elastica externa aan te toon.
|
| Memorandum | |||
|---|---|---|---|
| Kliniese Geval | Fig 69-001 | Fig 69-002 | Fig 69-002 |