Middelslag vene
Plaatjie 69 (H & E)
'n Lae vergroting van 'n dwarssnit van 'n middelslag vene om die verskillende lae aan te toon.
Fig 69-004
Watter laag is die prominente laag wat kenmerkend van hierdie bloedvat is?
Memorandum
Kliniese Geval
Fig 69-004
© januarie mmi - 202 marius loots