back
Fig 76-001
Hierdie is 'n lae vergroting van die renale liggaampie om die verskillende strukture wat die jukstaglomerulêre apparaat vorm aan te toon.
Fig 76-001 1. Proksimale kronkelbuis
2. Jukstaglomerulêre selle
3. Macula densa
4. Glomerulus
5. Distale kronkelbuis
back


© februarie mmi marius loots