back
Fig 76-005
Hierdie is 'n hoë vergroting van korteks van die nier om die renale liggaampie en die kronkelbuise aan te dui.
Fig 26 1. Proksimale kronkelbuis
2. Parietale laag van die kapsel van Bowman
3. Urienpool
4. Glomerulus
5. Distale kronkelbuis
6. Makula densa
7. Arteriële pool
back


© april mm marius loots