Fig 27
Hierdie is 'n baie hoë vergroting van korteks van die nier om die renale liggaampie, makula densa en die kronkelbuise aan te dui.
1. Glomerulus
2. Distale kronkelbuis
3. Parietale laag
4. Jukstaglomulêre selle
5. Makula densa
© april mm marius loots