| Fig 93-001 | |
|---|---|
| Hierdie is 'n hoë vergroting van die vel om die struktuur van 'n eenvoudige gekronkelde tubuleuse klier aan te toon. | |
|
1. Ligkleurende sekretoriese eenheid (eenlagige silinder epiteel) 2. Kollageenvesels 3. Basofilies kleurende afvoerbuise (meerlagige kubiese epiteel) |