Fig 93-003
Hierdie is 'n hoër vergroting van dikvel om die epidermis en papillêre laag van die dermis aan te dui.
1. Epidermis
2. Papillêre laag in 'n dermale papil
3. Sweetklier afvoerbuise
© julie mm marius loots