| Fig 93-004 | |
|---|---|
| Hierdie is 'n hoë vergroting van dikvel om die retikulêre laag van die dermis en die sekretoriese eenhede en afvoerbuis van 'n sweetklier aan te dui. | |
|
1. Retikulêre laag van die dermis 2. Sekretoriese eenhede van die sweetklier 3. Kronkelende afvoerbuis van die sweetklier |