back
Fig 95-001
Hierdie is 'n lae vergroting van die vel om die struktuur van 'n talgklier as 'n voorbeeld van 'n eenvoudige alveolêre klier aan te toon.
Fig 95-001 1. Afvoerbuis
2. Talgklier
3. Basale laag ongedifferensieërde selle
4. Talgproduserende selle
5. Haarfollikel
back


© september mm marius loots