Chromosome Y

Die manlike geslagstelsel

Die manlike geslagstelsel bestaan uit twee testis, genitale buise, kliere en die penis.

  1. Testis: Plaatjie 84
  2. Epididimus: Plaatjie 84
  3. Ductus deferens: Plaatjie 84
  4. Vesicula seminalis: Plaatjie 81
  5. Prostaat: Plaatjie 80
  6. Penis: Plaatjie 83

  7. Vir elke weefsel en orgaan, kyk na die volgende:

  8. Kry die plaatjies in die histologie praktiese boek en voltooi die opdragte vir elkeen.

back

© januarie 2001 - september 2007 Kodering: marius loots