back

Afskeiding van verskillende tipes sekreet

Klierepiteel

Die volgende drie figure demonstreer die struktuur van sekretoriese eenhede wat spesifieke tipes sekreet sekreteer.

Submandibulêre speekselklier Plaatjie 35 (H & E)

'n Baie hoë vergroting van die submandibulêre speekselklier om die struktuur en rangskikking van die selle van 'n suiwer sereuse sekretoriese eenheid te demonstreer.

Fig Fig 35-001
Fig 35-001
Wheater 3e Ed p.91 of 4e Ed p. 95

Faringeale buis (Buis van Eustachius) Plaatjie 39 (H & E)

Die volgende twee figure illustreer die struktuur van musineuse en gemengde kliere.

'n Baie hoë vergroting van die faringeale buis om die struktuur en rangskikking van die selle van 'n suiwer musineuse sekretoriese eenheid te demonstreer.

Fig Fig 39-003
Fig 39-003
Wheater 3e Ed p.91 of 4e Ed p. 95

'n Baie hoë vergroting van die faringeale buis om die struktuur en rangskikking van die selle van 'n gemengde sekretoriese eenheid te demonstreer.

Fig Fig 39-004
Fig 39-004
Wheater 3e Ed p.91 of 4e Ed p. 95


Memorandum
Kliniese Geval Fig 35-001 Fig 39-003 Fig 39-004

back


© september mm marius loots