Fig 20-001
Hoë vergroting van hartspier om die verskillende komponente aan te toon.
1. Interkalare diski of Ebertlyne
2. Endomisium
3. Perinukleêre area
4. Miofibrille
5. Dubbele kerne in vesel
© januarie mmi - 202 marius loots